HS Witteberg 1ste rugbyspan presteer by die Mauritz-Hansen Rugbyweek
ADVERTISEMENT
Witteberg het 21 – 26 Maart aan die Maurtitz Hansen Rugby deelgeneem. Die toernooi word aangebied deur Hoërskool Hans Strijdom.
Witteberg is trots om aan te kondig dat 5 van ons eerste span rugbyspelers opgeneem is in die top 23 spelers van die Mauritz-Hansen rugbytoernooi.
Baie geluk manne!
Beste spelers in hulle posisies:
- 4.Tiaan Naude
- 10. Curtley Smith
- 14. Xavier Lotter
- 15. Bradley Saptou
- 23. Ivan Putter
Daar het 396 eerste span spelers aan die Hansieweek deelgeneem!!
Witteberg wen in die Mauritz-Hansen Rugbyweek finaal teen Nortcliff High met 29-19.
Witteberg se 1ste Rugbymanne wen Dr. Malan 54-0 in die Semi-finaal van die Mauritz-Hansen rugbyweek.
Witteberg 34 Ben Voster 10











