HS Wonderboom seuns is verkies tot verskeie Noord-Transvaal Noord-spanne
ADVERTISEMENT
Die Wonnies is trots om die name aan te kondig van Hoërskool Wonderboom seuns wat tot verskeie Noord-Transvaal Noord-spanne verkies is:
Jayden Beetge – O.16 Noord-Transvaal Noord
Henk van Heerden – O.16 Noord-Transvaal Noord
Christiaan Swanepoel – O.19 Noord-Transvaal Noord
Darius van Loggerenberg – O.19 Noord-Transvaal Noord
Iwan van Rooyen – O.19 Noord-Transvaal Noord
Hierdie prestasie is ’n bewys van harde werk, talent en toewyding. Ons wens elkeen van julle baie sterkte toe met die volgende fase van julle rugbyreise – julle maak ons trots!














