Derby rugby spanfoto’s – Hoërskool Witteberg
ADVERTISEMENT
Hier is die Hoërskool Witteberg se rugbyspanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen BVHS en Hoërskool Witteberg. Ons gesels ook met die eerstespan afrigters, Christo van der Nest en FP Pelser.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Witteberg speel die jaar ‘n nuwe “brand” hardloop rugby. Ouers en toeskouers kan uitsien na `n dag vol opwindende hardlooprugby.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Witteberg se krag lê die jaar in die dinamika van die spelers in die span.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Een van die moeilikste take van ‘n skole rugbyafrigter is om met seuns se koppe te werk. Ons as afrigters het `n groot rol t.o.v. die speler se emosionele ontwikkeling. Dit bly natuurlik `n voorreg om hierdie rol ook te kan vertolk.
Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou julle sê is dit so?
Skole bied al hoe meer rugby aan op `n professionele wyse. Spelers kry topklas afrigting by wêreld gehalte spelers wat uitgetree het uit rugby. Skole rugby in SA kan gesien word as semi-professioneel en skole rugby is wat SA se rugby sterk maak.
0.19A
Voor: Xavier Lotter, Ivan Putter, Bongi Mbambo, Tiaan Naude (o/k), Wayne Mathyssen (k), Chivago Botha, Wilbre Klaase.
Middel: Curtley Smith, Deeolen April, Bradley Saptou, Kobus Hefer, Dries Stemmett, Christiaan Schoonraad, Dian Strydom, Ashton Diedericks.
Agter: Nico van Rensburg, Rezarco Lategan, Janus Breytenbach, Ramon Landman, JC Myburgh, CF Barnard, Gerhardt Stone.
0.16A
Voor: Lerato Mokale, Pierre Lombard, Kirsten Fourie, Rian Roos (k), Jacques van der Merwe, Tshitso Mabina.
Middel: Tshepo Motloung, Isak Brits, Daniël Meintjies, Jabulani Moloi.
Agter: Janco Swart, Lesego Mosikidi, Pieter Nel, Marco Grobler, Llewelyn Beukes.
0.15A
Voor: Jenne Blok, GJ Grobbelaar, Joubert Flores, Ulrich van den Berg, Rico Janse van Vuuren (k), Christian de Boer, Gerhard Bossert, Thabo Mothekhe, Rico Viljoen, Junior Rathulo, Mpho Zumo.
Agter: JC van Rhyn, JP Cronje, MC Smith, Lehako Malinga, Janes Pieterse, Ewan Barnard, Siyabonga Moeleso, Owen Peterson, Corne du Plooy.
0.14A
Voor: Ean Scheepers, Dumisane Johnson, Malik Haward, Cilermo Carolus, Jason Gaven, Cobus Labuschagne, Divan Marais, Kyle Nel, Mpho Motholo, Ewan Nieuwoudt, Jan-Daniel Cilliers.
Agter: Cobus van Pletzen, Ruan Pelser, Nathan Aneke, Mila Oerson, Jacques Jordaan, ML Pierce, Jacques Bester, Ruwan Badenhorst, Buks Davel.
0.19B
Voor: Samukuele Willemse, Zethu Mokhosi, Christiaan Schoonraad, Chivago Botha, Ramon Landman, Dandré van der Merwe, Nathan De Poelha, Malebane Mkwanazi.
Agter: Danie Marais, Colin van der Merwe, Rashied Ninae, Gerard de Boer, Jacques du Preez, AJ Nel, Jared Mathysen.
0.19C
Voor: Sibisiso Zim, Christiaan Vorster, Jano Taljaard, Wederich Nieuwoudt, Thuto Mosia, Mike Smith,
Vuyani Katzi.
Agter: Stefan Boshoff, Cornelius Vorster, Kobus van Eeden, Franco Smit, Wian van der Merwe, Jayden Nel, Lerato Zumo.
0.16B
Voor: Attie Motope, Pierre Lombard, Ludolf Lombard, Amohelang Martoholi, Andre Hauptfleisch (k), Jayden-Luke Cronje, Andile Semela, Daniël Crawley.
Agter: Niel Kriek, Bokang Molabu, Scott Forrester, Janco Swart, Izak Brits, Naude Roussouw, Jabulani Moloi.
0.15B
Voor: Mpho Zumo, Sha-kim Ackeer, Jadin Jeffrey, Ewan Barnard(k), Rico Viljoen, Sizwe Radebe, Sibusiso Lengele.
Agter: Dewandre Swartz, Justin Roelwert, Nicolas Roodt-Fouché, Janes Pieterse, Marshall Landman, Corné du Plooy, Mhlangala Nhlapo.
0.14B
Voor: Stephan Uys, Llewelyn Meyer, Dino van Zyl, Jacques Bester, Kyle Nel, Nicouwan van Zyl, Nouland Orsmond, Ean Scheepers.
Agter: Rick Spalding, Enrico de Vries, ML Pierce, Christiaan van Niekerk, Ruwan Badenhorst,
Juandré Potgieter, Thlalefo Mofokeng, Onthatile Rampone.










