Die Hoërskool Wonderboom rugbyspelers word verkies tot die BBYRA IPT oefengroepe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Die Hoërskool Wonderboom rugbyspelers wat verkies is tot die BBYRA IPT oefengroepe. Hulle het vanjaar na Durban getoer vanaf 23 September tot 28 September. Baie geluk manne.
Waldo Nel
Jancu Nel
HD Coetzee
Nathan Richards
Kyle Joubert
Sibusiso Chipumuro
Keegan Richards
Matthew Hands
Jayden le Grange
Kyle Roesch
Jayden v Huizen










