Kleure atletiek prestasie vir Hoërskool Oudtshoorn
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oudtshoorn se kleureatletiek was weereens ‘n groot sukses, dit was vir ons lekker om te sien hoe ons leerders die dag geniet. Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies:
- Junior Victor Ludorum – Diovandre Britz
- Junior Victrix Ludorum – Oyinthando Nkomiphela
- Senior Victor Ludorum – Jamie Anderson
- Senior Victrix Ludorum Jana-Mari Augustyn

Senior Victor

Senior Victrix









