Hoërskool Noordheuwel rugbyspeler gekies vir die SARU o.16 “High performance elite training camp” groep
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Iglesias Bruiners van Hoërskool Noordheuwel wat gekies is om deel te wees van die SARU o.16 Rugby “High performance elite training camp” groep.










