Hoërskool Bredasdorp dogterskrieketspeler in Boland o.19 Wintergroep
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bredasdorp dogterskrieketspeler in Boland o.19 Wintergroep ingesluit. Anelmari van Niekerk, gr 11, is beslis ‘n voorslag met ‘n krieketkolf! Sy is opgeneem in die Boland O.19-wintergroep wat bestaan uit 24 spelers en waaruit 13 spelers gekies gaan word vir die finale Bolandspan. Baie geluk, Anelmari. Ons wens jou sterkte toe met al die oefeninge en wedstryde.
Anelmari van Niekerk










