Laerskool Eikestad leerders is verkies tot die WP Rugbyspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Eikestad is ongelooflik trots op ons twee seuns- Jamie Schnetler & Philip Willemse, wat tot die
WP-rugbyspan verkies is! Baie sterkte vir die toernooi in Riversdal van 2–4 Oktober.








