Laerskool Bredasdorp leerders is verkies tot die O12 Boland rugbyspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hendré Wessels en Juan van Zyl, leerders van Laerskool Bredeasdorp deel van die skool se Rola O.13A span, wat verkies is tot die O.12A Bolandspan wat 19-21 September in Riverdale gaan deelneem.










