Hoërskool Centurion rugbyspelers deur na laaste rondte Blou-Bul proewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Matthew van Huyssteen (o. 15) en Ulrich van Wyk (o. 17) wat na die laaste rondte deurgedring het. Die proewe vind op Loftus teen die Valke en Limpopo Blou-Bulle plaas. Baie sterkte met die wedstryde! Die Woeries is baie trots op julle.










