Laerskool David Brink rugbyspanne het deurgedring na die semi-finale
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool David Brink O.9, 10, 11, 2de en 1ste spanne wat deurgedring het na die semi-finale vir die rugbyliga. Die semi-finale vind eerskomende Donderdag plaas in Brits. Ons hou duim vas vir al ons spelers en afrigters.














