Skaak prestasie vir Laerskool Courtrai
ADVERTISEMENT
Madison Lambrechts het aan die Curro Durbanville Chess Rapid toernooi deelgeneem en ’n algehele 3de plek verower vir Junior dogters o.12. Sy wen die trofee as beste vroulike speler van die dag. Sy het ook deelgeneem aan die SA Open Kampioenskappe en verower ’n 3de plek in die o.12 afdeling.










