ADVERTISEMENT
Ava Smit leerder van Primêre Skool Worcester het by die Wes-Kaap Tuimelkampioenskappe ‘n goue medalje verower in die vlak 3-afdeling vir dogters, 8 – 9 jaar