Hexrivier Opvoedkundige Sentrum Tuimelaars presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende tuimelaars van Hexvallei Tuimelklub en leerders van Hexrivier Opvoedkundige Sentrum wat gekies is vir die Wes-Kaap span wat op 23 en 24 September 2024 aan die S.A.-spele te Wynberg gaan deelneem.
- Elizabeth Viljoen
- Ewald Meissenheimer
- Luré Meissenheimer
- Carmi Du Plessis
- Izellé Minnie
v.l.n.r: Elizabeth Viljoen, Ewald Meissenheimer, Luré Meissenheimer, Carmi Du Plessis en Izellé Minnie.









