Worcester Primêre Skool leerder presteer by die Tuimelkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Ava Smit van Worcester Primêre Skool het aan die Wes-Kaap Tuimelkampioenskappe deelgeneem. Sy het ‘n algehele 2de plek in die Vlak 4-afdeling vir dogters 9 – 10 jaar behaal. Sy gaan die Wes-Kaapspan in Oktober by die SA Spele verteenwoordig.









