Hoรซrskool Garsfontein oudleerder skitter as Giselle
ADVERTISEMENT
๐๐๐-๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐
Leanรจ Theunissen (matriek 2014) is tans in die hoofrol as Giselle in die Cape Town City Ballet se opvoering van stuk deur Adolphe Adam met dieselfde naam te sien in die Artscape operahuis in Kaapstad.
Die openingsaand van diรฉ ballet was op Vrydag, 18 Maart 2022 en word nog tot Saterdag, 9 April 2022 uitgevoer. Theunissen is verlede jaar tydens die Cape Town City Ballet se toekenningsaand die prys vir die mees uitmuntende vertoning vir haar rolle in Falling Angels, Carmen en Les Sylphides ontvang. Sy het ook in haar matriekjaar die Suid-Afrikaanse Genee en verteenwoordig Suid-Afrika in Belgiรซ. Sy het reeds in matriek naam gemaak toe sy tydens haar eindeksamen die hoofrol in Sleeping Beauty vertolk het.
Leane Theunissen
Leane Theunissen
Leane Theunissen
FOTO krediet aan: Joan Ward










