Laerskool Gansbaai leerder word ingesluit in die Walkerbaai o.12-rugbyspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk, Maks Kotzé! Laerskool Gansbaai is ongelooflik trots op jou insluiting in die Walker Baai o.12-rugbyspan! Sterkte en speel hard tydens die Suid-Bolandproewe op 11 Augustus – gee jou alles!










