Primêre Skool Naudeville rugbyspelers ingesluit in provinsiale spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville se Bokang Radebe en Rico Schoeman wat ingelsuit is in die o.12A Griffons rugbyspan wat 21-24 Junie in Klerksdorp aan die o.12 toernooi gaan deelneem.

Baie geluk aan die volgende seuns wat in verskeie, o.13 Griffons rugbyspanne ingesluit is:
- Aiden Schoeman Cravenweekspan
- Theodore Lange XV-Tal
- Henre Rossouw Cravenweekspan
Die seuns neem tydens die vakansie 25-30 Junie aan die Cravenweek deel te Pietermaritzburg.










