Geluk aan Newton Laerskool leerders wat gekies is vir die o.12 Griquas Sewes span
ADVERTISEMENT
Newton Laerskool sê geluk aan die volgende leerders wat gekies is om deel te maak van die O.12 Griquas Sewes span:
- Nkululeko Khapa
- Wihan Vermeulen
- Cullen Lass
Hulle gaan dan in die Oktober vakansie in Bloemfontein deelneem. Ons is trots op julle!










