Hoërskool Kathu leerder presteer by die Distrik WOW-Spelkompetisie
ADVERTISEMENT
Op 29 Augustus 2025 het Carmen Engelbrecht van Hoërskool Kathu, ons trots verteenwoordig tydens die Distrik WOW-Spelkompetisie. Carmen het ’n 2de plek in die Graad 10-afdeling behaal tydens die JTG-distrik se uitdunne – ’n uitmuntende prestasie waarvoor ons besonder trots is!
Sy het gekwalifiseer vir die Provinsiale uitdunne wat op 6 September 2025 in Upington plaasvind gevind het.![]()
![]()










