Laerskool George-Suid het aan die WOW spelfees se distrikkompetisie deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool George-Suid leerders het aan die WOW spelfees se distrikkompetisie deelgeneem. Hulle het onder die Top 4 geëindig en neem Saterdag 14 September 2024 aan die Wes-Kaap provinsiaal in Wellington deel.
- Graad 1: Emily Badenhorst (1ste) en Heleen van Tonder (3de)
- Graad 2: Ruben Grobler (1ste) en Júhan Joubert (3de)
- Graad 3: Annabelle Coetzee (2de)
- Graad 4: Minke du Plessis (3de) en Annebel van der Merwe (4de)
- Graad 5: Monya Doveton (2de) en Cayden van den Berg (4de)
- Graad 6: Janko Joubert (2de)
- Graad 7: Sammy de Kock (4de)
![]()










