Hoërskool Outeniqua nuwe Koshuis Prefekte
ADVERTISEMENT
Die Koshuis prefekte vir 2024/2025 is onlangs aangewys. Baie geluk aan elkeen van julle!
Beyers Tehuis Seunskoshuis:

Voor v.l.n.r: Luan Smith, Nandus Smith, Mnr Jacques Els (Koshuisvader), Reshaan Damans, Luan vd Sandt Agter: v.l.n.r: Luka Otto, Trent Huisamen, Heinrich Goedhals, Joof Enslin, Ryan Pienaar, Tristen Stroebel
Oompie Meyer Dogterskoshuis:

Voor v.l.n.r: Lianie Jv Vuuren, Nina Loots, Danelle vd Merwe, Milla Kruger, Nerita Botes Agter: Anelda de Klerk, Keira Mc Gregor, Phoebe Jv Rensburg, Mari Robertson, Dominique Botes









