Primêre Skool Jordania rugbyspelers verkies tot verskeie Griffonsspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende o/13 en o/12 rugbyspelers van Jordania wat verkies is tot die onderskeie Griffonsspanne.
o.13:
- Eli Masut(o/13A)
- Heiken Venter(o/13C)
- Francois Maree(o/13B)
- Xander Fourie(o/13C)
- Ethan Helmand(o/13A)
- Grové du Preez(o/13B)
- Vleis Venter(o/13A)
- Mnr. Hennie Ferreira (Afrigter)
![]()
o.12:
- Tian Jordaan(o/12B)
- Louis Uÿs(o/12A)
- Henri Muller(o/12A)
- Luaan Pieters(o/12B)
- Pieter Wessels(o/12A)
![]()










