Puik prestasie vir Laerskool Gericke leerder
ADVERTISEMENT
Laerskool Gericke leerder Daniël Hanse was deel van die o.13 Boland Cravenweek rugbyspan wat aan die Cravenweek toernooi in Krugersdorp vanaf 27 Junie – 1 Julie deelgeneem het. Die Bolandspan het na die finaal teen die Leeus deurgedring en tweede in die land geëindig.

Daniël Hanse









