Hoërskool Diamantveld swemmer gekroon as Senior Victor Ludorum tydens die “SA Schools Autumn Championships”
ADVERTISEMENT
De Wet van Hoërskool Diamantveld kroon homself vir die tweede agtereenvolgende jaar as Senior Victor Ludorum tydens die SA Schools Autumn Championships! Hy sluit die kampioenskappe af met ’n indrukwekkende medalje-oes van 1 goud, 2 silwer en 1 brons, asook twee 4de plekke, ’n besonderse prestasie waarop ons ongelooflik trots is!










