Curro Durbanville matrikulant se prosastuk word opgeneem in die 2024 POORT-bundel
ADVERTISEMENT
Curro Durbanville Hoërskool leerders Mia Kotze (graad 12) se prosastuk, getiteld Spore is opgeneem in die 2024 Poort-bundel wat later vanjaar verskyn. Die Poort-skryfkompetisie word jaarliks deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aangebied en leerders van reg oor Suid-Afrika en Namibië neem aan die kompetisie deel.
Mia Kotze – Skryfkompetisie










