Fichardtpark Primêre Skool leerders neem aan die Skryfkompetisie
ADVERTISEMENT
Vrystaatse Departement van Onderwys het ‘n Afrikaanse skryfkompetisie aangebied. Xander Strauss en Liané Marais leerders van Fichardtpark Primêre Skool wat aangewys is as die algehele wenners van hul afdelings!
- Liané Marais: Afrikaans Huistaal Graad 7
- Xander Strauss: Afrikaans Huistaal Graad 4
pRI









