Drakensberg Primêre Skool spog met ‘n toekenning vir”Gedig van die Jaar”
ADVERTISEMENT
Mev. Elmarie van Kampen het INK Skryf in Afrikaans se Prestige Gala aand bygewoon. Sy ontvang die toekenning vir “Gedig van die Jaar” in die Goue Klas vir 2023. Vier van haar gedigte is ook gepubliseer in die jaarlikse Inspraak Digbundel van 2023.










