Hugenote Hoërskool Adjunkhoof ontvang kwalifikasie aan die Universiteit van Stellenbosch
ADVERTISEMENT
Ons adjunkhoof, mnr. Nico Burger, het die jaar homself bemagtig met verdere studies. Hy slaag die Gevorderde Diploma in Onderwys: Skoolleierskap en -bestuur aan die Universiteit van Stellenbosch. Die titel van sy skripsie was ‘Pro-aktiewe en Konstruktiewe Dissipline in die Onderwys’.
![]()










