Primêre Skool Naudeville onderwyseres aangewys as vroue muurbalkampioen
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville personeellid juf. Grizelda du Plessis wat aangewys is as Vroue muurbalkampioen, asook die B- seksie kampioen van die 2022 Rovers geslote toernooi 4 Desember tydens Rovers Muurbalklub se prysuitdeling. Baie geluk! Ons is baie trots op jou!
Foto:
Ivor Thompson- Afrigter en Grizelda du Plessis










