Hoërskool Ermelo spog met nuwe Departementshoof
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan me Dedré Schoeman wat as nuwe Departementshoof Wiskunde by Hoërskool Ermelo aangestel is. Dit is ’n groot eer en EHS wens haar alle voorspoed en seën toe vir die nuwe hoofstuk by die Erries.










