Laerskool Slot van die Paarl Gr 2’s leer oor 3D voorwerpe
ADVERTISEMENT
Die graad 2’s van Laerskool Slot van die Paarl leer van 3D voorwerpe en bou dit self. By Slot is groepwerk ook vir ons belangrik. Maats moes in groepe mekaar help om die 3D voorwerpe te beskryf.



















