Laerskool Goudkop boogskuts presteer
ADVERTISEMENT
Die afgelope naweek het Laerskool Goudkop se leerders aan boogskiet deelgeneem. Hulle het almal baie goed gevaar. Juan Bezuidenhout behaal ‘n 4de plek en Juvan v.d Berg behaal ‘n 3de plek.
![]()