Hoërskool Rustenburg boogskuts presteer
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Rustenburg -boogskietleerders vaar uitstekend tydens die afgelope naweek se byeenkoms te Balliepark wat die 13de Mei 2023 plaasgevind het. Die Rusties eindig algeheel 2de in spanverband.
Algeheel:
- Melandi Swart 5de
- Wyatt Steyn 10de
Dogtersafdeling
- Melandi Swart 3de
- Richelle Deysel 4de
- Bernise Homan 5de
Seunsafdeling
- Wyatt Steyn 5de
![]()










