Primêre Skool Naudeville hokkiespelers deur na finale Lejweleputswa proewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Primêre Skool Naudeville wat deur is na die finale rondte van die Lejweleputswa hokkieproewe wat Saterdag, 15 Maart gaan plaasvind:
- Danté Morrison
- Bella van Aswegen
- Chenique Kruger
- Mar-Lèzé van der Merwe
- Chelsea Joubert
- Elle-Anne Roper
- Lumé van Aardt
- Lienke van Rooyen
- Danielle van Staden
- Mia Best en Grace Mchunu
- Karla Nell (afwesig in foto)










