Hoër Landbouskool Marlow OP rugbyspelers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoër Landbouskool Marlow OP rugbyspelers:

Op die foto van links na regs is: Derik Olivier (Afrigter), Burrie van Heerden (Cravenweek), Dempers Meyer (Cravenweek), Francois van der Ryst (Cravenweek), Leonard Booysen (Cravenweek), MC Strydom (Cravenweek), Conrad Botha (Akademieweek), Aiden de Villiers (Cravenweek), Robert Sykes (Afrigter), Dale de Wet (Kondisioneeringsafrigter/Sportwetenskaplike).









