Home›Regional News›Western Cape›Overberg›Laerskool Overberg›Laerskool Overberg rugbyspelers presteer.
Janco le Roux en Lyle Smith van Laerskool Overberg is in die o.12- Boland rugbyspan ingesluit. Baie geluk ons is baie trots op jul prestasie.
TagsRugby











