Laer Volkskool rugbyspeler word gekies vir die OP Jumbo’s-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laer Volkskool rugbyspeler Izak Naudé wat gekies is om die OP Jumbo’s span 21 en 22 September 2024 in Riversdal te verteenwoordig. Welgedaan, Izak! Trots op jou!










