Laerskool Mooirivier rugbyspelers is gereed om hulle staal te wys
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan ons Tokkie-rugbymanne wat aan verskeie toernooi deelneem vir die Luiperds en in Distriktespanne. Hou Laerskool Mooirivier se naam hoog en wys julle staal!!
Sterkte ook aan al die manspersoneel wat by verskeie spanne betrokke is, deel julle kennis, groei saam met die seuns en die prestasies sal volg!!










