Twee van Laerskool Volschenk leerders is opgeneem in die Edenspan vir muurbal
ADVERTISEMENT
Twee van Laerskool Volschenk se leerders Grayson en Griffin Gschwend is opgeneem in die o.11 SWD- Edenspan vir muurbal en gaan Junie-maand deelneem aan ‘n Inter-Provinsiale Toernooi.










