Hugenote Laerskool leerder het deel geneem aan die XCO Cups Finaal
ADVERTISEMENT
Steffan Moolman leerder van Hugenote Laerskool het aan die XCO Cups Finaal in Knysna deelgeneem. Nie net het hy ‘n eerste plek in die o.12-afdeling behaal nie, maar is ook as algehele kampioen in die Wes-Kaap XCO Cups aangewys.










