Laerskool Staats landloopatlete gekies vir die Noord-Kaap span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Danelle Lourens, Faith Sauls en Minka van der Westhuizen van Laerskool Staats wat gekies is vir die Noord-Kaap span wat aan die AGW Nationale Kampioenskappe in Mpumalanga op 6 September 2025, gaan deelneem. Aanhouers wen en julle is ‘n ware voorbeeld van harde werk wat die vrugte pluk. Ons wens julle alle sterkte toe met die laaste bietjie voorbereiding en ons weet julle sal selfs op nationale vlak uitblink. STAATSIES,YES!









