Laerskool Olifantsvallei Gimnastiek uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Olifantsvallei gimnaste wat uitstekend gevaar het by die Wes-Kaap Kampioenskappe:
Milana van Zyl
- Vlak 2 – Silwer medalje
Anina van der Merwe
- Vlak 1 – Silwer medalje
Nika Olivier
- Vlak 2 – Goue medalje
Laerskool Olifantsvallei is baie trots op elkeen van hierdie gimnaste.

Van links na regs: Milana van Zyl, Anina van der Merwe en Nika Olivier.








