Laerskool Hugo Rust gimnas presteer by die SA Gym Games
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Elba Robbetse van Laerskool Hugo Rust wat aan die SA Gym Games deelgeneem het en baie goed gevaar het. Sy het ’n goue medalje op vault verower en algeheel 6de in Vlak 6 in SA geëindig.
![]()










