Laerskool Witpoort gimnas presteer in Trampoline Kompetisie
ADVERTISEMENT
Kayla van Schalkwyk het Saterdag, 6 Mei deelgeneem aan die Gymfinity Trampoline Kompetisie by John Barrable saal in Benoni en ‘n silwer medalje in Mini-Tramp gewen.
Kayla van Schalkwyk










