Laer Meisieskool La Rochelle leerders by die Kaap Wynland Gimnastiek-kompetisie
ADVERTISEMENT
Twee Klein Larries het onlangs hul buiging by die Kaap Wynland Gimnastiek-kompetisie gemaak en het elk met ‘n medalje weggestap.
Elmi Koen (Gr. 2A) het ‘n bronsmedalje verwerf en het vir die Wes-Kaap Kampioenskappe gekwalifiseer.
Op haar beurt het Kara Coetzee (Gr. 2A) eerste uit ‘n groep van 15 gimnaste geëindig. Met haar goue medalje om die nek het sy ook vir die Wes-Kaap Kampioenskappe gekwalifiseer.
Elmi Koen en Kara Coetzee










