Ses Laerskool Worcester-Oos gimnaste kwalifiseer vir die Wes-Kaap Kampioenskap
ADVERTISEMENT
Die Kaapse Wynland Distriksproewe het op Saterdag, 24 Mei 2025, plaasgevind. Al ses Laerskool Worcester-Oos gimnaste kwalifiseer vir die Wes-Kaap Kampioenskap wat van 26-30 Junie in Saldanha sal plaasvind.
- Liandri van Reenen (gr. 3)
- Minke Pieterse (gr. 6)
- Phia Pieterse (gr. 4)
- Ester Theron (gr. 4)
- Lecia Broodryk (gr. 1)
- Léta du Toit (gr. 1)
Baie geluk en voorspoed aan ons kranige gimnaste!

Op die foto is links Phia Pieterse en regs Ester Theron. Beide gr 4.








