Hoërskool Jim Fouché personeel neem aan die Two Oceans halfmarathon deel
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Jim Fouché se mnr. Hanno Vermeulen, wat die ultramarathon aangepak het, en juffrou Elderie Tucker, wat aan die halfmarathon deelgeneem het tydens die afgelope naweek se Two Oceans Marathon in Kaapstad.










