Hoërskool Fichardtpark atlete skitter aan die Lema Mall marathon
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan hierdie Hoërskool Fichardtpark atlete Jonathan Schwartz en André van Zyl, wat die afgelope naweek aan die Lemo Mall Mangaung-marathon deelgeneem het. Albei het die wedloop in minder as 2 uur voltooi — ’n besonderse prestasie! Ons Fichies is baie trots op julle!
![]()










