Hoërskool Durbanville leerder deel van die o.14B WP-span
ADVERTISEMENT
Daniël Vancoillie was deel van die o.14B WP- span en het by die Suidelike Interprovinsiale Streektoernooi van 29 Junie – 2 Julie by Woodridge College deelgeneem. Hul span het die toernooi gewen en met goud huis toe gekom.










